Page 1 of 1

Dillon Square Deal - 9mm

Posted: Mon Dec 22, 2025 11:30 am
by bsaaiman
Hi julle

het Square Deal (recommended configuration) wat ek via Shooting Stuff gekoop het. Hy is aanmekaar gesit maar ek het nog nooit die tyd en die kruit gekry wat ek wou laai nie en hy sit net op die tafel. Hier is al die inligting oor die konfigurasie (https://shootingstuff.co.za/dillon-sdb- ... -9mm-luger).

Ek is in die Kaap gebaseer. Het nie al die bokse meer nie maar seker ons kan hom verpak vir koerier. Daar is ook ekstra's in doppe ens. Ek is opsoek na R15k maar is oop vir gespek aangesien die verkoop ander projek moet finansier.

Groete
Bartho
(0716741098)

Re: Dillon Square Deal - 9mm

Posted: Sat Sep 12, 2026 12:33 pm
by bsaaiman
Prys verlaag na R15k

Groete B.