250 Savage
Posted: Wed Mar 07, 2012 6:35 am
Kan iemand help met herlaaidata vir 250 Savage. Dit is vir 'n geweer gebou deur Sabi Rifles op 'n Mauseraksie en Walther loop met 1:10 twist. Overgesetsynde: (1) Dit kan ho?r druk hanteer as die Savage 99 en (2) Dit kan die swaarder punte hanteer. Dit is dan ook 110, 115 en/of 120gr punte wat ek wil gebruik.
Dalk kan die ouens met QL vir my iets aanbeveel?
Dalk kan die ouens met QL vir my iets aanbeveel?