Page 1 of 1

6 XC Te Koop

Posted: Thu Dec 11, 2025 2:20 pm
by toelie
More Manne

Ek plaas my 6 XC in die mark. Rede vir verkoop, kry nie meer tyd om ghong kompetisies te skiet nie.

Aksie: Tikka Varmint
Loop: Walther 24" 9 twist
Kolf: MG Riflestock
Sneller: Barnard. super glad en lig soos n veer
Muzzle brake: APW
GS: Geweer is gebou deur Andries Moller
Teleskoop: Vortex Razor 3-18 Genii
Doppe: 100 nuwe Norma
Dies: Redding Competition

Totale skote gevuur: 250

Nuwe pryse op so pakket:
Geweer: R 35 000
Loop: R12 000
Kolf: R 9500
Sneller: R 15 000
MB: R 2000
GS: R 8000
Scope: R46 994
Doppe: R4500
Dies: R 5500

R 138 494

Prys op die pakket sonder die teleskoop: R 55 000
Teleskoop: R 30 000

Re: 6 XC Te Koop

Posted: Thu Dec 11, 2025 2:24 pm
by toelie
nog fotos

Re: 6 XC Te Koop

Posted: Thu Dec 11, 2025 9:48 pm
by Capt. Yoda
Lekker pakkie die, baie lekker kolwe daai

Re: 6 XC Te Koop

Posted: Sat Dec 13, 2025 11:56 am
by buffalo bill
Ken die geweer baie goed hy skiet op n Tiekkie en basies nog nuut ,dink dis n baie goeie koop die.

Re: 6 XC Te Koop

Posted: Sat Dec 13, 2025 5:22 pm
by Martiens Bekker
Watter punte skiet jy in die 9" twist loop? Deel bietjie met foto's van groeperings asb.

Re: 6 XC Te Koop

Posted: Mon Dec 15, 2025 8:21 am
by toelie
Skiet 105gr @ 3200 vps

Geweertjie skiet een gat groepies die hele dag lank

Re: 6 XC Te Koop

Posted: Mon Dec 15, 2025 12:38 pm
by swc-tr
toelie wrote:Skiet 105gr @ 3200 vps

Geweertjie skiet een gat groepies die hele dag lank
Uit n 24" loop. Hy vreet seker doppe?

Sent from my SM-A125F using Tapatalk


Re: 6 XC Te Koop

Posted: Mon Dec 15, 2025 2:01 pm
by toelie
Nope

Re: 6 XC Te Koop

Posted: Mon Dec 22, 2025 7:40 am
by toelie
Stampie

Re: 6 XC Te Koop

Posted: Mon Jan 12, 2026 2:13 pm
by toelie
Stampie

Re: 6 XC Te Koop

Posted: Mon Jan 12, 2026 10:31 pm
by Raakgeskiet
Ek het vir jou 'n pm gestuur.

Re: 6 XC Te Koop

Posted: Wed Jan 14, 2026 7:15 am
by toelie
Beantwoord dankie