Page 1 of 1

Berger 22Cal 52gr FB Varmint koele-Reeds verkoop

Posted: Sat Dec 06, 2025 1:51 pm
by Andre308
Goeie dag,

Ek het 880 Berger 22Cal 52gr FB Varmint koele te koop.

8 boksies steeds geseel en een oop boksie met oor die 80 koele in.

Ek soek graag R570 per toe boksie. Posgeld vir die koper. As jy alles neem, dan gooi ek die oop boks verniet in.

Groete
Andre Huisamen
Durbanville
072 vyf99 6511

Re: Berger 22Cal 52gr FB Varmint koele tekoop

Posted: Sun Dec 07, 2025 8:49 am
by Andre308
Koele is voorlopig verkoop.