Page 1 of 1

Linkerhandse Remington LA Kolf te koop

Posted: Fri Dec 05, 2025 3:25 pm
by JoubertVN
Het 'n Linkerhandse Remington LA Kolf te koop.

Goeie toestand, het 'n paar klein merke.

R3500 met vervoer ingesluit.

Gebaseer in Pretoria

Kontak Jean: 064 684 1727