Vortex Glasspak Bino Harness
Posted: Tue Nov 25, 2025 7:58 pm
Naand almal
Bg te koop.
Splinternuut….nog nie uit verpakking gehaal nie.
Het toevallig een gekry saam met verkyker waarop ek nie beplan het nie…..so nou sit ek met 2.
Het R1,200 betaal.
Hy kan gaan vir R1,000 en R100 vir Postnet.
Ek beweeg tussen Paarl, Noordelike voorstede en Ceres.
082 325 nul9nul9
Groete,
W