Betroubare ongedierte jagter Potch/Parys gesoek
Posted: Sun Nov 23, 2025 5:05 pm
Manne ek soek iemand wie ek kan verwys na n boer ongeveer 10 km buite Parys wie probleme het met bobbejane. Ek het Vrydag n groot mannetjie geskiet tussen sy beeste maar dis te ver vir my om elke keer soontoe te ry. Dit moet iemand betroubaar wees want so n verwysing gaan teen my naam gekoppel wees. Iemand met ondervinding asb. PM my. Geno dit sal gaaf wees as jy iemand ken in Potch of so.