Page 1 of 1

Sleepwa te koop

Posted: Wed Nov 19, 2025 3:44 pm
by JacoWiele
6ft Challenger sleepwa te koop. Nog in baie goeie toestand. Nose cone, modderskerms en binnekant ge-rubberize. Perfek vir die jagters. R12,000. Sleepwa is op die pad en lisensie op betaal

zero82 vyf710 113