Page 1 of 1

Nuwe Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2025 12:21 pm
by Kallie Fernhout
https://youtu.be/mm6GddWzxvQ?si=kqyzL3rfmnr5G93u
https://youtu.be/rXRNIZfozHk?si=kTUmQ5XpWcId1_s3

Wat sĂȘ julle manne van die nuwe Hilux.

Ek het darm gehoop vir n bietjie meer binne ruim meer moderne ratkas en dalk n nuwe engine.
Lyk of jy n hele paar rand gaan meer betaal vir net n nuwe neus agterkant en stuurwiel.

So bietjie teleugesteld na so n lang wag.

Re: Nuwe Hilux

Posted: Thu Nov 13, 2025 1:01 pm
by Capt. Yoda
Lyk soos n China EV, gaan n vreeslike innoverende bulbar vat om daai gesig mooi te maak

Re: Nuwe Hilux

Posted: Fri Nov 14, 2025 10:40 pm
by Apie
Soos op die ander draad, beknop binne

Die ander D/cabs op mark almal groter binne ruime.


Sent from my iPhone using Tapatalk