300WM Sako te koop
Posted: Mon Nov 10, 2025 2:04 pm
Middag Manne
Ek plaas my 300WM in die mark. Rede vir verkoop: Ek gebruik hom nie meer nie, skiet alles met die klein gunnetjies.
Sako 300WM
Horandy Dies
100 Norma doppe
Nuwe 26" bull barrel loop
1-9 twist
Ceracoted
Tread gesny M18X1
R35 000
Krugersdorp
083 377 5310