Tekoop:Sako AV/5 300 WM en Leica ER-LRS
Posted: Thu Nov 06, 2025 12:13 pm
Dagse. Ek verkoop die volgende geweer namens my pa.
Dis n Sako 300 winmag. Sal die geweer verkoop met “ uitgeskiete” loop aangesien ek nie weet hoeveel skote deur hom is nie. So die aksie kan gebruik word as donor aksie as mens daarop n geweer sou wou bou. R14500
Dan het hy ook n Leica ER-LRS 6.5-26x56 scope met Vortex bubble level en sy oorspronklike lens covers vir R17000
Oop vir redelike offers,
Kan my kontak op oseve9 340 223o vir fotos en meer inligting rondom die twee items.
Groete Adriaan