Page 1 of 1

Buffels te jag.

Posted: Wed Nov 05, 2025 2:30 pm
by Rudi Fischer
Dagse Julle.

Ek en Vlakvark Soldaat het n konsesie op geteken en het Buffels te jag.

Plaas het vrystelljng en is gelee in Thabazimbi.

Ou buffel koei R22500
Jong buffel koei n/a
Jong bul R50k
Gebreekte horing bul R85k
Trofee bulle R130k

Jagter hou die vleis, indien die vleis nie gesoek word nie kan ons prys onderhandel.
Bel vir meer informasie

Rudi
0829784707

Louis
0823792522

Re: Buffels te jag.

Posted: Wed Nov 05, 2025 5:10 pm
by Eduard Venter
Dagsê. Is hierdie vir nou of vir 2026 seisoen?

Groete

Sent from my SM-G780F using Tapatalk


Buffels te jag.

Posted: Wed Nov 05, 2025 5:17 pm
by Rudi Fischer
Eduard Venter wrote:Dagsê. Is hierdie vir nou of vir 2026 seisoen?

Groete

Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Van nou af en 2026

Re: Buffels te jag.

Posted: Fri Nov 07, 2025 8:41 am
by sako 30-06
Hi Rudi

Daai buffels raak nou lekker windgat, kap hulle. ;D

Buffels te jag.

Posted: Sun Mar 08, 2026 9:47 am
by Rudi Fischer
So bietjie gewerk die week.
Bos is baie ruig, in die reen gejag, in 40 grade gejag, bosluise was rof, maar nog steets beter as in n sales meeting te sit Image

Image

Re: Buffels te jag.

Posted: Sun Mar 08, 2026 11:47 am
by Glocked
Lekker Rudi ! Baie mooi bul daai

Re: Buffels te jag.

Posted: Sun Mar 08, 2026 5:37 pm
by tripodmvr
Oudstryder wat geval het.

Re: Buffels te jag.

Posted: Sun Mar 08, 2026 10:03 pm
by Vlakvark Soldaat
Pryse is effens aangepas vir 2026...

Trofee bulle 37"+: R135000
Jong bulle 36"-: R45000

Ou koeie is R25000
Jong koeie R30000

Buffel jagte sluit in 2 nagte se verblyf vir 1 persoon.

Vlakvarke R1000
Bosvarke is R2500

Bird hunting en Vark nag jag pakkette beskikbaar...

Re: Buffels te jag.

Posted: Mon Mar 09, 2026 7:14 am
by DWB
Lekker Rudi!

Re: Buffels te jag.

Posted: Mon Mar 09, 2026 8:30 am
by Gerhardu
Vlakvark Soldaat wrote: Sun Mar 08, 2026 10:03 pm Pryse is effens aangepas vir 2026...

Trofee bulle 37"+: R135000
Jong bulle 36"-: R45000

Ou koeie is R25000
Jong koeie R30000

Buffel jagte sluit in 2 nagte se verblyf vir 1 persoon.

Vlakvarke R1000
Bosvarke is R2500

Bird hunting en Vark nag jag pakkette beskikbaar...
Ek wil net gou seker maak. Hoe word min 37"geklasifiseer as trofee? Askies vir die vraag maar eks maar dom met sulke goed.

Re: Buffels te jag.

Posted: Mon Mar 09, 2026 9:40 am
by Vlakvark Soldaat
Hahaha, jy is reeds die ou by wie ek normaalweg sal raad vra.

Lank en kort G, dit is hoe ons die konsessie pryse by die boer ontvang het.

Re: Buffels te jag.

Posted: Mon Mar 09, 2026 9:54 am
by Rudi Fischer
Gerhardu wrote:
Vlakvark Soldaat wrote: Sun Mar 08, 2026 10:03 pm Pryse is effens aangepas vir 2026...

Trofee bulle 37"+: R135000
Jong bulle 36"-: R45000

Ou koeie is R25000
Jong koeie R30000

Buffel jagte sluit in 2 nagte se verblyf vir 1 persoon.

Vlakvarke R1000
Bosvarke is R2500

Bird hunting en Vark nag jag pakkette beskikbaar...
Ek wil net gou seker maak. Hoe word min 37"geklasifiseer as trofee? Askies vir die vraag maar eks maar dom met sulke goed.
Soos Louis se, dis hoe ons dit gekry het.

Maar met my 8 buffles in die laaste 7 maande het nog nie een klient kom vra dat hy net RW soek nie.
N harde buffel bul met mooi bosses gepaart met n harde jag was nog altyd goed genoeg.

As jy RW soek, kan ek vir jou kry met n bietjie rondbel, maar maak gereed vir R180 + en $350 per dag Image

Re: Buffels te jag.

Posted: Mon Mar 09, 2026 11:06 am
by Gerhardu
Dankie. Want ek dink min is 42 op troffee bulle met die ou meet metode. En met die nuwe metode is min troffee 64.

Sent from my SM-G998B using Tapatalk


Re: Buffels te jag.

Posted: Mon Mar 09, 2026 11:08 am
by Vlakvark Soldaat
Verskil tussen trofee en rowland ward...

Re: Buffels te jag.

Posted: Mon Mar 09, 2026 11:09 am
by Capt. Yoda
Hoe werk die nuwe "metode"? Ek wil ook bq iets langer meet

Re: Buffels te jag.

Posted: Mon Mar 09, 2026 12:08 pm
by Rudi Fischer
Capt. Yoda wrote:Hoe werk die nuwe "metode"? Ek wil ook bq iets langer meet
Image

Re: Buffels te jag.

Posted: Mon Mar 09, 2026 1:28 pm
by partner
Dankies vir die Foto en Beskrywing van Jag Rudi.

Re: Buffels te jag.

Posted: Fri Mar 13, 2026 8:15 am
by Frederik
Ek voel so oor buffel jag as jy buffel gaan jag oor die boek te maak vat jy meer as ondervinding weg en jy sit jou doel op horing lengte in plek van die ondervinding en respek wat jy moet vat om die dier te gaan jag en soek.
Die lekker ding van buffel jag jy kan nie genoeg daarvan kry nie en alhowel ons almal nie olie maganate is nie spaar ons en maak pkan vir 'n volgende keer. Wie weet dalk sal jy dan iewers op jou buffel jag loopbaan die boek maak maar dit sal bysaak wees en die herhineringe wat jy maak sal baie meer van waarde wees.

Re: Buffels te jag.

Posted: Fri Mar 13, 2026 11:45 am
by Rudi Fischer
Frederik wrote:Ek voel so oor buffel jag as jy buffel gaan jag oor die boek te maak vat jy meer as ondervinding weg en jy sit jou doel op horing lengte in plek van die ondervinding en respek wat jy moet vat om die dier te gaan jag en soek.
Die lekker ding van buffel jag jy kan nie genoeg daarvan kry nie en alhowel ons almal nie olie maganate is nie spaar ons en maak pkan vir 'n volgende keer. Wie weet dalk sal jy dan iewers op jou buffel jag loopbaan die boek maak maar dit sal bysaak wees en die herhineringe wat jy maak sal baie meer van waarde wees.
Ek het my loopbaan afgeskop met n 45” toe ek 20 was. Maar, elke koei en bul wat ek van daaraf skiet het en help jag het onthou ek soos gister.
Ek het nie eers my groot bul ingeslryf vir RW nie.

Re: Buffels te jag.

Posted: Sat Mar 14, 2026 9:58 pm
by sako 30-06
Vertel my n bietjie meer oor die aandjag pakette, ek neem aan daar is ongelooflik baie vlakvarke en bosvarke te jag in die aand as julle pakette beskikbaar het?

Hoe werk kwes ens, verseker nie so maklik om n kwes te roep in die aand nie?

Re: Buffels te jag.

Posted: Sat Mar 14, 2026 10:19 pm
by Vlakvark Soldaat
Hikmicro scope en verkyker...so n kwes kan dalk nog makliker opgespoor word!

Betaal steeds prys per vark, waar die pakket die equipment, bakkie en verblyf insluit...

Re: Buffels te jag.

Posted: Sun Mar 15, 2026 11:07 am
by Capt. Yoda
Waar sien ons die aandjag pakkete?