Page 1 of 1

.416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Tue Nov 04, 2025 5:55 pm
by Geno
Iemand lus vir 'n groot roer wat reg-reg is?
Dis 'n Ruger Hawkeye African in .416Ruger in 'n Ruger Guide Gun kolf.
Word as kompleet pakket verkoop en is reg om te gaan sonder enige issues.
Geno - 0825354100

Image

Image

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Tue Nov 04, 2025 7:49 pm
by Frederik
Goeie pakket veral vir iemand wat nog nie 'n DG geweer besit nie.

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Wed Nov 05, 2025 8:45 am
by TFDADD
Goeiemôre Geno, ek het hierdie advertensie van jou aan 'n jagter wat reeds 'n 416 Rigby besit voorgehou.

Hy sê hy sal oorweeg om vir die eerste 4 items op die adv R 53 000.00 aan te bied, sou jy bereid wees om die pakket op te breek.
Laat weet asseblief hieroor.

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Wed Nov 05, 2025 9:07 am
by Geno
TFDADD wrote: Wed Nov 05, 2025 8:45 am Goeiemôre Geno, ek het hierdie advertensie van jou aan 'n jagter wat reeds 'n 416 Rigby besit voorgehou.

Hy sê hy sal oorweeg om vir die eerste 4 items op die adv R 53 000.00 aan te bied, sou jy bereid wees om die pakket op te breek.
Laat weet asseblief hieroor.
Nee dankie Oom Koos
Geno wrote: Tue Nov 04, 2025 5:55 pm Word as kompleet pakket verkoop

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Wed Nov 05, 2025 9:08 am
by Capt. Yoda
Geno as daai deal deur val sal ek die Leupold vat vir R6890 as jy courier guy cover

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Wed Nov 26, 2025 2:44 pm
by Geno
Bump met 'n prys-aanpassing

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Thu Nov 27, 2025 9:45 am
by Ajviljoen260rem
Capt. Yoda wrote: Wed Nov 05, 2025 9:08 am Geno as daai deal deur val sal ek die Leupold vat vir R6890 as jy courier guy cover
Man so in die gesig vat.

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Thu Nov 27, 2025 2:03 pm
by Capt. Yoda
Ajviljoen260rem wrote: Thu Nov 27, 2025 9:45 am
Capt. Yoda wrote: Wed Nov 05, 2025 9:08 am Geno as daai deal deur val sal ek die Leupold vat vir R6890 as jy courier guy cover
Man so in die gesig vat.

Image

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Wed Dec 03, 2025 11:59 am
by Geno
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 27, 2025 2:03 pm
Ajviljoen260rem wrote: Thu Nov 27, 2025 9:45 am
Capt. Yoda wrote: Wed Nov 05, 2025 9:08 am Geno as daai deal deur val sal ek die Leupold vat vir R6890 as jy courier guy cover
Man so in die gesig vat.

Image
Gaan julle twee nou ophou my post hijack en 'n stel groei sodat een van jul ook 'n man se geweer kan besit?

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Wed Dec 03, 2025 1:17 pm
by Gerhardu
Geno wrote: Wed Dec 03, 2025 11:59 am
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 27, 2025 2:03 pm
Ajviljoen260rem wrote: Thu Nov 27, 2025 9:45 am

Man so in die gesig vat.

Image
Gaan julle twee nou ophou my post hijack en 'n stel groei sodat een van jul ook 'n man se geweer kan besit?
Kapt is so bang vir recoil hy koop sommer n worshondjie.

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Wed Dec 03, 2025 3:53 pm
by Capt. Yoda
Gerhardu wrote: Wed Dec 03, 2025 1:17 pm
Geno wrote: Wed Dec 03, 2025 11:59 am
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 27, 2025 2:03 pm


Image
Gaan julle twee nou ophou my post hijack en 'n stel groei sodat een van jul ook 'n man se geweer kan besit?
Kapt is so bang vir recoil hy koop sommer n worshondjie.


Kalem buffelbul

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Wed Dec 03, 2025 8:08 pm
by Ajviljoen260rem
Geno wrote: Wed Dec 03, 2025 11:59 am
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 27, 2025 2:03 pm
Ajviljoen260rem wrote: Thu Nov 27, 2025 9:45 am

Man so in die gesig vat.

Image
Gaan julle twee nou ophou my post hijack en 'n stel groei sodat een van jul ook 'n man se geweer kan besit?
Sal eers die powerball moet wen. Ek voel hoeka baie lucky op die oomblik.

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Thu Dec 11, 2025 8:24 am
by jdpretorius
Capt. Yoda wrote:
Gerhardu wrote: Wed Dec 03, 2025 1:17 pm
Geno wrote: Wed Dec 03, 2025 11:59 am Gaan julle twee nou ophou my post hijack en 'n stel groei sodat een van jul ook 'n man se geweer kan besit?
Kapt is so bang vir recoil hy koop sommer n worshondjie.


Kalem buffelbul
ImageImageImage....julle het my dag gemaak !, na ek amper in my broek ge-PP het van die lekker lag

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Wed Dec 24, 2025 4:36 pm
by Geno
Prys aangepas. Geseënde Kersfees!

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Fri Jan 23, 2026 7:51 pm
by Geno
Verkoop, dankie.

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Mon Jan 26, 2026 10:42 am
by tau
Geno wrote: Fri Jan 23, 2026 7:51 pmVerkoop, dankie.
Is my kommisie oppad?

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Mon Jan 26, 2026 2:49 pm
by Frederik
Geno wrote: Fri Jan 23, 2026 7:51 pmVerkoop, dankie.
Dankie tog iemand gaan groot score.

Re: .416Ruger Hawkeye te koop

Posted: Tue Jan 27, 2026 7:04 am
by Geno
tau wrote: Mon Jan 26, 2026 10:42 am
Geno wrote: Fri Jan 23, 2026 7:51 pmVerkoop, dankie.
Is my kommisie oppad?
Die koper gaan dit vir jou moet betaal. Die prys was so laag dat daar niks meer oor was nie :laugh: