Page 1 of 1

Howa .308 te koop

Posted: Mon Nov 03, 2025 4:22 pm
by Richard Palthe
Ek moet n ander projek finansier, en daar daarmee plaas ek my Howa 22” .308 in die mark.
2600 skote deur die loop.
Ek het altyd baie matige ladings gelaai vir hom.
M14x1 skroefdraad met n Warrior Shorty knaldemper op.
20MOA rail op.
Sneller is verander na single stage en skiet baie lekker.
R10,000 vir die geweer en knaldemper en rail.

Hornady Custom Grade dies. R1200
50 Hornady Interlock punte. R450
Hornady OAL dop. R50
Posgeld vir koper.

R11,000 vir die hele lot.

Geen stoorpermit sal gegee word nie.

WhatsApp my op nul 722001109 vir meer details.
Groete
Richard

Re: Howa .308 te koop - onttrek

Posted: Mon Nov 10, 2025 5:29 am
by Richard Palthe
Onttrek.