Page 1 of 1

Tikka 243 1 in 8 twist ondervinding.

Posted: Mon Nov 03, 2025 2:44 pm
by Lamtjop
Middag manne, is hier iemand wat al met nuwe 243 Tikkas met 1 in 8 lope skiet. Wat is julle ondervinding? Watter gewig kombinasies werk mooi.
Groete Tjops

Re: Tikka 243 1 in 8 twist ondervinding.

Posted: Tue Nov 04, 2025 12:50 pm
by Lamtjop
Niemand nie?

Re: Tikka 243 1 in 8 twist ondervinding.

Posted: Wed Nov 05, 2025 9:41 pm
by Apie
Is hulle beskikbaar?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Tikka 243 1 in 8 twist ondervinding.

Posted: Sat Nov 08, 2025 10:45 am
by savage(P Coetzer)
Ek is net bewus van een en hy skiet n barshou.