Page 1 of 1

Raffle : HF Stocks Varmint Hunter Kolf

Posted: Sun Nov 02, 2025 7:31 am
by Karoo-jagter
Goeiedag lede

Jacobsdal Skietklub hou 'n raffle vir 'n HF Stocks Varmint Hunter ; Howa SA geborg deur Rikus van HF Stocks.

Lootjies is slegs R150.

Trekker vind 8 Nov plaas by ons jaareind skietdag se prysuitdeling.
As jy naby is kom skiet sommer saam. Jaggeweer, handwapen en .22. Dit is 'n lekker gesinsdag. Braaipak is ingesluit by inskrywings geld van R300.

Julle kan my whatsapp by 0agt2 3dubbel8 6een85.

Groete
Pieter Botha
IMG-20251029-WA0087.jpg
IMG-20251029-WA0080.jpg
IMG-20251021-WA0056.jpg
Sent from my SM-S911B using Tapatalk