Page 1 of 1

Classic Arms aanlyn veiling - Vry. 31/10 tot 3/11/2025

Posted: Fri Oct 31, 2025 9:08 am
by TFDADD
Classic Arms se jongste aanlyn veiling - moet sê al is hulle hier in my tuisdorp, het ek nog nooit moeite gedoen om te kyk wat hulle aanbied nie - altyd gedink dis tweedehandse ou militêre goed wat hulle smous.
Foutjie, dis nie altyd net dit nie, baie ander items in goeie toestand beskikbaar.
Hierdie volgende items net vinnig raak gesien en manne daar verseker my dit is splinternuwe goed - dis weggee pryse daardie.

CATEGORY A10 ~ SHOOTING ACCESSORIES

A10-142 Joby Gorillapod GP1-A1M1 Entry level camera tri-pod, use anywhere anytime. R 150.00

A10-143 Voyager T1000 Lightweight Tripod This Tripod has a Universal quick release plate with a 3-way head and adjustable handle.
This tripod can extend to an impressive height of 51.5cm to 134.5cm. R 200.00

Classic Arms aanlyn veiling - Vry. 31/10 tot Ma. 3/11/2025

Re: Classic Arms aanlyn veiling - Vry. 31/10 tot 3/11/2025

Posted: Fri Oct 31, 2025 5:16 pm
by toxicsox
Dit is nie die pryse nie, dit is ‘n veiling. Dit is die aanvangsbod. Dan kom daar nog ander koste bo op.

Re: Classic Arms aanlyn veiling - Vry. 31/10 tot 3/11/2025

Posted: Sat Nov 01, 2025 11:38 am
by TFDADD
by toxicsox » 31 Oct 2025 17:16
Dit is nie die pryse nie, dit is ‘n veiling. Dit is die aanvangsbod. Dan kom daar nog ander koste bo op.
Jy's heeltemal reg, maar indien net die aanvangsbod deur 'n bieër aanvaar word, is dit die prys + veilingskoste soos vooraf bepaal.