Page 1 of 1

Waarde van Komponente - aksies, kolf en loop

Posted: Wed Oct 29, 2025 6:08 pm
by Cbird
Middag

N oom het my gekontak en gevra of ek hom kan help met waarde bepaling en on die komponente te verkoop.

Die inligting hier is al wat ek by hom gekry het. Ek verstaan die aksies, loop en kolf is 25jaar terug gekoop en is gelisensieerd.

- Die kolf se hout is stinkhout - R 5000.00
- Die Mauser aksie is n double square bridge Mauser met hair trigger.- Verkoop
- Die P14 aksie is BSA Made in England P14 aksie met parte.kompleet - verkoop
- Die loop is 458 billet hammer forge Vector custom made. - R7000.00 drie lope beskikbaar
- Die kwikbuis - Kwik recoil breaker,kom in kolf vir minder opwip van loop en skop - verkoop
- Pachmayr decelerator reciol pad
- Voorste opklap visier vir100m/200m en 300m,gleuwe moet aangepas word vir afstande wat geskiet wil word. - verkoop

Re: Waarde van Komponente - aksies, kolf en loop

Posted: Wed Oct 29, 2025 6:11 pm
by Cbird
Mauser Aksie

Re: Waarde van Komponente - aksies, kolf en loop

Posted: Wed Oct 29, 2025 6:13 pm
by Cbird
Mauser aksie fotos

Re: Waarde van Komponente - aksies, kolf en loop

Posted: Wed Oct 29, 2025 6:15 pm
by Cbird
Recoil Pad
Kwik buis en
Voorste visier

Re: Waarde van Komponente - aksies, kolf en loop

Posted: Wed Oct 29, 2025 6:17 pm
by Cbird
P14 alsie en 458 billet hammer forge Vector custom made barrel.

Re: Waarde van Komponente - aksies, kolf en loop

Posted: Wed Oct 29, 2025 7:26 pm
by Ralph Badenhorst
Die mauser styl aksie is n Sarco's Dumoulin aksie.

Die oorspronklike veiligheidsknip en magasynboks is vervang met ander parte

Re: Waarde van Komponente - aksies, kolf en loop

Posted: Thu Oct 30, 2025 4:34 pm
by Giepie
Net 'n vraag, is die 458 loop reeds gelisensieer?

Re: Waarde van Komponente - aksies, kolf en loop

Posted: Thu Oct 30, 2025 7:43 pm
by Cbird
Hi Giepie dit is wat die oom gesĂȘ het, die loop en aksies.

Re: Waarde van Komponente - aksies, kolf en loop

Posted: Tue Nov 18, 2025 12:14 pm
by Cbird
Middag

Daar is nog 3 458 billet hammer forge Vector custom made. -Prys - R7000.00 per loop

Stinkhout blank - R 5000.00

Harde Peer blank - R 5000.00