7mm prc komponente te koop
Posted: Tue Oct 28, 2025 10:18 am
Ek het die volgende te koop-
Peterson 7mm prc doppe, almal se nekke is dieselfde dikte geskim turn- ek het 400 beskikbaar- hulle is 3 maal geskiet. Elke keer annael en baie goeie kondisie
Sal hulle in batches van 200 verkoop- R5400/200 doppe
Dan 1600 180gr eldm hornady punte. Sal hulle in twee batches van 800 verkoop. R1350/100.
R10800/800.
Het ook 2x redding type s competition full length bushing dies.met comp seater. Nuwe pryse is amper R5k.
R4000/ stel.
Posgeld is op die koper.
Kontak gerus- Nico 0823050743