Page 1 of 1

CZ P07 Duty kydex holster te koop

Posted: Sun Oct 26, 2025 8:57 am
by jdpretorius
Die is te koop names n Frenchy pel van my.
Hy't vir hom n sub compat S&W gekoop, so hy het nie meer nut vir die nie.

Hy wil graag R700 hê vir die kydex holster en R400 elk vir die mags.
Posgeld sal vir die koper se rekening wees.

My sell is 074 137 9878.
20251026_080548.jpg
20251026_080556.jpg
20251026_080620.jpg
Sent from my SM-A536E using Tapatalk



Re: CZ P07 Duty mags & kydex holster te koop

Posted: Sun Nov 02, 2025 9:45 pm
by LouisR
Ek skakel jou môre, sal die magasyne neem as dit nog beskikbaar is.

Groete
Louis

Re: CZ P07 Duty mags & kydex holster te koop

Posted: Mon Nov 03, 2025 8:32 am
by jdpretorius
LouisR wrote:Ek skakel jou môre, sal die magasyne neem as dit nog beskikbaar is.

Groete
Louis
100% Louis, hulle is joune

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: CZ P07 Duty mags & kydex holster te koop

Posted: Tue Nov 04, 2025 8:20 am
by jdpretorius
Die kydex holster is nog beskikbaar.

Die 3 x mags is verkoop

Sent from my SM-A536E using Tapatalk