Page 1 of 1

Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sat Oct 25, 2025 6:32 am
by HunterB
Goeie more,

Wonder sommer wat is die opsies vir n lekker klein Silencer. Nie noodwendig nodig om die stilste te wees nie.

Kort 20” 223 wat moet bakkie ry, so wil nie n silencer he wat die geweer weer onnodig lank maak nie. Moet net die ergste knal demp.

Warrior Shorty is maar wat ek ken, wonder net watter ander opsies is daar.

Baie dankie

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sat Oct 25, 2025 7:29 am
by Johan Nel
Ek weet van Silent Hunter se Huntbuddy wat 'n redelike kompakte silencer is.
http://silenthunter.co.za/shop-2/

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sat Oct 25, 2025 9:33 am
by sixdays
HunterB wrote:Goeie more,

Wonder sommer wat is die opsies vir n lekker klein Silencer. Nie noodwendig nodig om die stilste te wees nie.

Kort 20” 223 wat moet bakkie ry, so wil nie n silencer he wat die geweer weer onnodig lank maak nie. Moet net die ergste knal demp.

Warrior Shorty is maar wat ek ken, wonder net watter ander opsies is daar.

Baie dankie
APW se Littlebird werk perfek

Sent from my SM-S711B using Tapatalk

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sat Oct 25, 2025 10:07 am
by HunterB
sixdays wrote: Sat Oct 25, 2025 9:33 am

Op die 223? Hy wys net 22lr

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sat Oct 25, 2025 12:33 pm
by ThinusS
Jy gaan sukkel om die Freyr & Devik 131 te klop, hy is boonop baie stil.

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sat Oct 25, 2025 6:00 pm
by sixdays
HunterB wrote:
sixdays wrote: Sat Oct 25, 2025 9:33 am
HunterB wrote:Goeie more,

Wonder sommer wat is die opsies vir n lekker klein Silencer. Nie noodwendig nodig om die stilste te wees nie.

Kort 20” 223 wat moet bakkie ry, so wil nie n silencer he wat die geweer weer onnodig lank maak nie. Moet net die ergste knal demp.

Warrior Shorty is maar wat ek ken, wonder net watter ander opsies is daar.

Baie dankie
APW se Littlebird werk perfek

Sent from my SM-S711B using Tapatalk
Op die 223? Hy wys net 22lr
Ons is n klomp manne wat hom op die 223 skiet. Ek was ook aan die begin skepties maar, Schalk van APW het gesê hy sal mooi werk vir 223 en ek moet sê hy doen.

Sent from my SM-S711B using Tapatalk

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sat Oct 25, 2025 7:03 pm
by Ds J
Advanced Guntech in Potchefstroom CNC hulle s'n uit n soliede stuk staal. 31mm x 133mm.

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sat Oct 25, 2025 7:19 pm
by Capt. Yoda
Vir bakkie ry sal ek kyk na Henk se silent hunters

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sat Oct 25, 2025 8:24 pm
by LUAN

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sat Oct 25, 2025 8:52 pm
by Lategan1
Capt. Yoda wrote: Sat Oct 25, 2025 7:19 pm Vir bakkie ry sal ek kyk na Henk se silent hunters
Vir die geld - stem saam. Ek ht een (kleintjie) op my 7mmRM jaggeweer, kon nog nooit agterkom meer geld gaan ‘n vreeslike verskil maak nie. Ek ht ook 2 ander make op gewere.

As jy werklik wil lig gaan en swaar op jou sak, kom min of niks by die F&D nie.

Beste.

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sun Oct 26, 2025 6:20 am
by Lategan1
LUAN wrote: Sat Oct 25, 2025 8:24 pm Hog maak ook n kort en ligte model
https://www.hogsilencers.co.za/?pgid=m8 ... de640fe142
Ek sien nou wat kos my HOG M48 Reflex nuut, sowel hulle ander modelle, billik.

Myne werk goed op ‘n dikloop .308.

Beste.

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sun Oct 26, 2025 8:07 am
by HunterB
Lategan1 wrote: Sun Oct 26, 2025 6:20 am
LUAN wrote: Sat Oct 25, 2025 8:24 pm Hog maak ook n kort en ligte model
https://www.hogsilencers.co.za/?pgid=m8 ... de640fe142
Ek sien nou wat kos my HOG M48 Reflex nuut, sowel hulle ander modelle, billik.

Myne werk goed op ‘n dikloop .308.

Beste.
Baie opsies wat oulik lyk, maar daai HOG se prys lyk of dit is wat so klein roer gaan pas. Ek ook een van die HOG op my 308 en is baie happy.

Freyr and Devik het ek op 7mm en hy is maar top, maar daai prys is effens taai vir n geweer wat in en uit bakkie moet werk.

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sun Oct 26, 2025 8:25 am
by Klein Karoo
HunterB wrote: Sun Oct 26, 2025 8:07 am

Watter model gebruik julle op die 308, reflex of standaard?

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Sun Oct 26, 2025 8:50 am
by Lategan1
Klein Karoo wrote: Sun Oct 26, 2025 8:25 am
HunterB wrote: Sun Oct 26, 2025 8:07 am
Lategan1 wrote: Sun Oct 26, 2025 6:20 am

Ek sien nou wat kos my HOG M48 Reflex nuut, sowel hulle ander modelle, billik.

Myne werk goed op ‘n dikloop .308.

Beste.
Baie opsies wat oulik lyk, maar daai HOG se prys lyk of dit is wat so klein roer gaan pas. Ek ook een van die HOG op my 308 en is baie happy.

Freyr and Devik het ek op 7mm en hy is maar top, maar daai prys is effens taai vir n geweer wat in en uit bakkie moet werk.
Watter model gebruik julle op die 308, reflex of standaard?
Jou antw. staan in my plasing. :(

Beste.

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Mon Oct 27, 2025 6:38 am
by Toyrsi
Ph Precision maak n lekker kleiner silincer wat perfek sal werk.
Lengte is 127mm

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Mon Oct 27, 2025 8:17 am
by Lamtjop
Hog M38, 260gr, 185mm x38mm

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Mon Oct 27, 2025 10:51 am
by DeonvTonder
APW het nuwe een wat gemik is op die prs manne. Dink hulle noem hom die PRS as ek dit nie mis het nie. Definitief nie die stiltes een nie maar met die aangehegde muzzlebrake gedeelte werk hy heel lekker

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Mon Jul 27, 2026 8:51 pm
by toxicsox
Weet enige iemand dalk hoe ek vir Henk by Silent Hunter in die handle kan kry? Lyk nie of sy website werk nie.

Ek is opsoek na ‘n klein kompakte silencer vir my 6.5PRC in 15x1.

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Tue Jul 28, 2026 10:11 am
by Gian_dP
toxicsox wrote: Mon Jul 27, 2026 8:51 pm Weet enige iemand dalk hoe ek vir Henk by Silent Hunter in die handle kan kry? Lyk nie of sy website werk nie.

Ek is opsoek na ‘n klein kompakte silencer vir my 6.5PRC in 15x1.
https://www.sapremiumbullets.co.za/sapr ... unter.html Jy behoort hier te kan bestel. Anders PM ek sy nr vir jou.

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Wed Jul 29, 2026 9:02 pm
by toxicsox
Ek het vandag gedraai by Gun Warrior in Centurion. Regtig baie goeie diens gekry, al het WAZE my so bietjie laat verdwaal.

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Thu Jul 30, 2026 3:58 am
by HunterB
toxicsox wrote: Wed Jul 29, 2026 9:02 pm Ek het vandag gedraai by Gun Warrior in Centurion. Regtig baie goeie diens gekry, al het WAZE my so bietjie laat verdwaal.
Nog altyd net goeie diens gekry by hulle. En hulle help altyd graag, nie soos by ander winkels waar hulle jou ignoreer as dit nie lyk of jy n R100k gaan spandeer nie

Re: Klein/Kompakte Silencer

Posted: Thu Jul 30, 2026 8:23 am
by Capt. Yoda
Hulle diens is tops