Page 1 of 1

375 bergara met leopold vx5 teleskoop

Posted: Tue Oct 14, 2025 7:20 pm
by varkjagter
Dagse manne ,

weer sulke tyd , ek het n bergara 375 H & H met n leopold vx5 5 - 15 teleskoop te koop .
geweer is splinternuut en nie n merkie op nie .pakket se waarde is oor die 60k my vra prys is 42k .
geweer skiet baie mooi en het minder as 50 skote geskiet en was nog nooit veld toe nie.

praat maar met my
groete varkjagter
0846075796