6mm Berger punte te koop
Posted: Tue Oct 14, 2025 11:48 am
Mede Jaracallers
Ek het n paar punte (ongeskiet, splinternuut!
) wat in my kas rondle:
1) geseelde boksie 95gr Classic Hunter punte (100) - R1200
2) ongeseelde boksie 87gr VLD hunting punte (slegs 84) - R1000
Eks innie Paarl.
Groetnis