Page 1 of 1

Akra Genesis X 5-25x56 FFP MOA

Posted: Mon Oct 13, 2025 9:06 pm
by jacques85
Naand almal

Ek het die volgende te koop. Baie lekker scope maar ek kort fondse vir ander projek

2x keer op baan en 2x LR jagte gedoen met hom.

3maande oud en spotless. kom met sy boks en ringe als.

R9500 incl courier guy

whatsapp Jacques op nil71 325 431vier