Page 1 of 1

Glock 19 Gen 4 pakkie te koop

Posted: Mon Oct 13, 2025 8:21 pm
by JacquesSAKO.308
Hi Manne,

Ek vertrou dit gaan goed. Ek het besluit om na 10 jaar van goeie diens my Glock te opgradeer.

Ek sit myne in die mark maar met die voorwaarde dat ek hom nog kan gebruik tot my nuwe pistool se lisensie deur kom.

Die pistool het holster wear want hy was baie gedra maar skiet elke keer as sneller getrek word

Pakkie is as volg:

- Glock 19 Gen 4 met 2lb connecter in.
- 3 x 15 rondte magesyne
- Battlegear IWB Holster
- Battlegear OWB Holster.
- Ek sal sodra my lisensie deurgaan die pistool oorgee op ń storingspermit ook

Verkoop vir R7000 onderhandelbaar.


Glock micro Roni Gen 4 ongebruik nog nat nuut vir R4000

Of vat die hele pakkie vir R10 000
20250323_145314.jpg
20250323_145256.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Glock 19 Gen 4 pakkie te koop

Posted: Wed Oct 15, 2025 8:55 pm
by JacquesSAKO.308
My kontak nommer

084 agt69 vier967

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Glock 19 Gen 4 pakkie te koop

Posted: Thu Oct 16, 2025 7:11 am
by Friedland
Pas die Roni op die Gen 5 ook of net n Gen 4?

Re: Glock 19 Gen 4 pakkie te koop

Posted: Thu Oct 16, 2025 7:21 am
by JacquesSAKO.308
Friedland wrote:Pas die Roni op die Gen 5 ook of net n Gen 4?
Hy is Gen 5 en Gen 4 compatible. Geno het tans eerste keuse op die pakkie, ek sien hom Vrydag of Saterdag en sal dan laatweet of hy nog beskikbaar is

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Glock 19 Gen 4 pakkie te koop

Posted: Thu Oct 16, 2025 8:54 am
by Friedland
Dankie. Ek sal die Roni vat as Geno nie die pakkie vat nie.

Re: Glock 19 Gen 4 pakkie te koop

Posted: Mon Oct 20, 2025 8:05 pm
by JacquesSAKO.308
Pakkie verkoop aan Geno

Sent from my SM-S901E using Tapatalk