Page 1 of 1

Lee Collet neck sizing Die 223

Posted: Sun Oct 12, 2025 7:25 am
by JohanvB
Ek het twee van die matryse gekoop maar werk dit nie vir my nie..

Hulle is dus beskikbaar teen R400 elk.

Posgeld vir u rekening.

Re: Lee Collet neck sizing Die 223

Posted: Sun Oct 12, 2025 11:11 am
by Lategan1
JohanvB wrote: Sun Oct 12, 2025 7:25 am Ek het drie van die matryse gekoop maar werk dit nie vir my nie..

Hulle is dus beskikbaar teen R400 elk.

Posgeld vir u rekening.
Johan, dit werk vir my!

Ek sal 1 neem. Boodskap volg.

Beste.

Re: Lee Collet neck sizing Die 223

Posted: Sun Nov 23, 2025 5:08 pm
by JohanvB
Twee oor

Re: Lee Collet neck sizing Die 223

Posted: Sat Jan 03, 2026 11:57 am
by JohanvB
Slegs een oor, R400

Re: Lee Collet neck sizing Die 223

Posted: Sat Jan 03, 2026 12:17 pm
by Hein M.
JohanvB wrote: Sat Jan 03, 2026 11:57 am Slegs een oor, R400
Dankie mater! Waardeer opreg ;)

Groetnis!

Re: Lee Collet neck sizing Die 223

Posted: Sun Jan 04, 2026 1:49 pm
by JohanvB
Daar is nog een oor indien iemand belangstel