BASA Corporate Shoot 2025
Posted: Thu Oct 09, 2025 9:49 am
BASA bied weer hul jaarlikse Corporate Shoot aan vanjaar - 8 November by die Magnum United Shooting Range. Die 2023/4 shoots was uitverkoop en vanjaar is al amper ook.
Wat kan jy verwag op so shoot? Dit is span verband (4 lede per span) (amper soos 'n golfdag). 6+ bane, 3x BASA bane, Boogbaan, Pistool baan en 'n "surprise baan of 2". Oggend ete, middag ete en lekker pryse te wen.
Gaan loer gerus op die webwerf vir meer inligting om span in te skryf, borg geleenthede en vele meer https://bigboresa.org/basa-corporate-shoot-2025/
Video na 2024 Corporate Shoot https://youtu.be/daE5164elrs?si=AUJbS045-bIOWC4H