Page 1 of 1
Groot Vos
Posted: Tue Mar 06, 2012 5:00 am
by Gerhard
Eish,
Die goed begin groot word in Engeland.
http://www.bbc.co.uk/news/uk-scotland-n ... d-17259087
Sal like om n jakkals daai size te klop
Re: Groot Vos
Posted: Tue Mar 06, 2012 6:42 am
by Frederik
Gerhard ek het gister by Bernard hiervan gehoor weet nie of jy hom ooit ontmoet het nie. Hy se die vosse bly in stede en dorpies en eet uit vullis blikke uit die dat hulle so groot word en daar is nou vreese van aanvalle vir kinders en troeteldiere. Maar dit is nou die groenes se eie skuld en medisyne wat hulle terugkry.
"He said: "We take no real pleasure from it. It's just what we have to do to stop them getting out of control."
Dat 'n jagter om self moet regverdig om die probleem te skiet daar in die UK is maar swak as jy my vra.
Re: Groot Vos
Posted: Tue Mar 06, 2012 6:50 am
by Gerhard
Fred,
Nee ek het nie vir Bernard ontmoed nie.
Ja Nee gee die groenes genoeg tyd en dan byt dit vos hulle op die gat en dan wil hulle klae...
Re: Groot Vos
Posted: Tue Mar 06, 2012 9:01 am
by Dippies
Dis n ma moerse VOS die.
As ons nou so paar vang en hulle mooi groot en vet voer, dink net wat gaan die oorsee manne betaal vir daai Lammer Wolfe.
Groete
Dippies