Page 1 of 1

2x howa 7mm prc te koop. Altwee uitgeskiet. Net loop, aksie en snelller.

Posted: Tue Oct 07, 2025 8:15 am
by Nico Harris
More manne. Ek het 2x 7prc howas te koop. Altwee se lope is uitgeskiet(hulle staan altwee op 600 skote) so gewere word verkoop as “donor” gewere vir iemand wat dalk iets anders wil bou of dalk n lang loop etc wil bou. R8k elk.
Kontak maar as jy belangstel.

0823050743

Re: 2x howa 7mm prc te koop. Altwee uitgeskiet.

Posted: Tue Oct 07, 2025 8:41 am
by Kallie Fernhout
More Nico wat se aksies is dit?

Re: 2x howa 7mm prc te koop. Altwee uitgeskiet.

Posted: Tue Oct 07, 2025 8:52 am
by Nico Harris
Vermoed swak batch staal. Gewere kan op n koue loop 3 skote by mekaar hou. Maar sodra hy warm word skiet hy soos n hael geweer.

Re: 2x howa 7mm prc te koop. Altwee uitgeskiet.

Posted: Tue Oct 07, 2025 10:09 am
by Nico Harris
Kallie Fernhout wrote: Tue Oct 07, 2025 8:41 am More Nico wat se aksies is dit?
Howa lang aksie.

Re: 2x howa 7mm prc te koop. Altwee uitgeskiet.

Posted: Tue Oct 07, 2025 4:11 pm
by Giepie
Is dit loop en aksie of het dit 'n kolf ook? Fotos?

Re: 2x howa 7mm prc te koop. Altwee uitgeskiet.

Posted: Tue Oct 07, 2025 7:04 pm
by Nico Harris
Dis net die aksie, loop en sneller.