Page 1 of 1

Kroil olie

Posted: Sun Oct 05, 2025 8:55 am
by JohanvB
Wat gebruik julle as “substitute” vir Kroil olie ?

Re: Kroil olie

Posted: Mon Oct 06, 2025 3:17 pm
by J le Roux
Ek is tevrede met Ballistol.

Re: Kroil olie

Posted: Mon Oct 06, 2025 4:00 pm
by tripodmvr
Ek het Kroil geGoogle en daarvolgens is dit nog beskikbaar.

Re: Kroil olie

Posted: Mon Oct 06, 2025 4:54 pm
by Capt. Yoda
Wat wil ons met die Kroil of substitute doen?

Re: Kroil olie

Posted: Tue Oct 07, 2025 6:01 am
by JohanvB
Bietjie meng met JB’s bore paste..

Re: Kroil olie

Posted: Tue Oct 07, 2025 7:09 am
by Capt. Yoda
As jy nie Kroil kry nie werk Ballistol goed soos bo gese, ek het dit al met Hoppes ook "gemeng"

Re: Kroil olie

Posted: Tue Oct 07, 2025 9:54 am
by JohanvB
Dankie

Re: Kroil olie

Posted: Tue Oct 07, 2025 4:18 pm
by Giepie
Kroil is 'n "penetrating oil". Balistol is te dik vir penetrasie, maar werk goed met bore paste. Q20 is 'n penetrating olie, maar skynbaar nie so goed soos Kroil nie. Ek probeer nou PS23 se Gun Oil, penetreer ook goed, maar dit is 'n smering ook.