Page 1 of 1
Leupold VX3 4,5-14X40 (silwer)
Posted: Sun Sep 28, 2025 7:54 pm
by Vlakvark Soldaat
Baie min gebruik, maar in puik kondisie.
Help n pel om te verkoop, wat tans werkloos is.
Hy kyk na R10k.
Kontak my vir fotos op whatsapp.
Groete
Louis
082 379 2522
Re: Leupold VX3 4,5-14X40 (silwer)
Posted: Wed Oct 22, 2025 12:46 am
by Vlakvark Soldaat
Oop vir billike offers...
Re: Leupold VX3 4,5-14X40 (silwer)
Posted: Tue Oct 28, 2025 11:52 am
by Vlakvark Soldaat
Prys aangepas na R8500
Re: Leupold VX3 4,5-14X40 (silwer)
Posted: Wed Nov 19, 2025 9:19 am
by Vlakvark Soldaat
Enige ouens in vir R8k?
Probeer n pel help wat tans werkloos is...
Groete
Louis
Re: Leupold VX3 4,5-14X40 (silwer)
Posted: Thu Feb 12, 2026 11:26 pm
by Vlakvark Soldaat
Nogsteeds beskikbaar. Kan hom sekerlik swart laat ceracote?!
Re: Leupold VX3 4,5-14X40 (silwer)
Posted: Fri Feb 20, 2026 6:43 pm
by reggie
Dalk sal foto help?