Smoking guns sniper elite tactical
Posted: Wed Sep 24, 2025 2:53 pm
Goeie dag
Ek het 'n Smoking guns gunstock sniper elite tactical vir 'n howa lang aksie. Hierdie een is gebou vir my custom 6.5x55 met 'n light palma loop en 'n accuracy international bottom metal met 'n verstelbare wang stuk. Ek sal die kolf laat gaan met die accuracy international bottom metal, hy vat die 300 wm size MDT magasyne. Hy is ook gebed en gefreefloat met die multi cam kleur skema. Rede vir verkoop is ek wil graag vir my 'n Chassis kry. Soek graag R7000 vir hom en die bottom metal.