Page 1 of 1

9mm Slimline Opsies by Skietbaan

Posted: Thu Sep 18, 2025 5:09 pm
by Ritchie
Goeie middag almal

Weet een van julle dalk van n skietbaan/Geweerwinkel in Gauteng waar ek die verskillende 9mm Slimline/Single Stack pistole kan toets bestuur? Eintlik vir my suster. Sy wil graag voel watse een beter in haar hand pas.

Sal julle raad wardeer.

Lekker aand

Adriaan.

Re: 9mm Slimline Opsies by Skietbaan

Posted: Thu Sep 18, 2025 8:46 pm
by Ds J
Een van die winkels in Sandton het 'n skietbaan en gewoonlik 'n hele paar huurgewere.

(Ek het die naam vergeet!)

Re: 9mm Slimline Opsies by Skietbaan

Posted: Fri Sep 19, 2025 7:15 am
by 3006
Hoor by Waterfall Arms in Sunninghill, hulle het ook n binnehuis skietbaan

Re: 9mm Slimline Opsies by Skietbaan

Posted: Fri Sep 19, 2025 1:08 pm
by Ritchie
Baie dankie manne