WP 22ELR: Event 3 - Grabouw
Posted: Wed Sep 17, 2025 7:48 am
Ons 3de kompetisie (2de een was gekanseleer) vir die jaar word gehou op 4 Oktober by die SA Jagters Baan in Grabouw.
Dis 'n 22LR (en PCP) kompetisie wat 4 afdelings het: Mans, Dames, PCP en Juniors
Skryf asb in op www.winelandsprecision.co.za
Kontak my gerus vir enige inligting: Perry 0835611441
Dis 'n 22LR (en PCP) kompetisie wat 4 afdelings het: Mans, Dames, PCP en Juniors
- Ope (Mans, Dames en PCP) skiet 30cm x 30cm staal plate op afstande tussen 136m en 344m
- Juniors skiet staal plate op afstande tussen 73m en 196m
- Alle skiet word in die le posisie gedoen
Skryf asb in op www.winelandsprecision.co.za
Kontak my gerus vir enige inligting: Perry 0835611441