Page 1 of 1

.30-06 Remington Doppe te koop

Posted: Wed Sep 17, 2025 7:15 am
by Rudi Fischer
Dagse Julle

Ek het 250 x .30-06 Remington doppe te koop.
Was fabrieks ammunisie wat uit geskiet was, gewas en ge-anneal.

Wou dit gelaai het vir as kliente met my geweer jag maar die geweer skiet so lekker met my huidige laading dat ek dit nie wil verander nie.

R500 / 50
R2000 vir alles.

Rudi
0829784707

Image