Page 1 of 1

VX R 4-12x40 Leupold

Posted: Mon Mar 05, 2012 3:22 pm
by Vlakvark
Hi Manne
Het iemand al met een van die gespeel ek kyk na die 4-12x40 Ballistic Fire Dot
En sal hy op .375HH gemonteer kan word

Re: VX R 4-12x40 Leupold

Posted: Mon Mar 05, 2012 3:56 pm
by Francois Marais
Vlakkie

Hy gaan loop soos stroop met daardie scope........

Mooi loop
Francois

Re: VX R 4-12x40 Leupold

Posted: Mon Mar 05, 2012 4:09 pm
by Vlakvark
Hi Francois

Ek hoop net hy gaan op die geweer pas want ek het hom van middag bestel :o
en nie daaraan gedink dat hy dalk nie lank genoeg is vir die lang aksie nie

Re: VX R 4-12x40 Leupold

Posted: Mon Mar 05, 2012 7:16 pm
by Francois Marais
Vlakkie

Jy moet kyk jy kry n EXTENDED mount, dan sit die voorste ring n entjie terug, hier amper in die middel van die magasyn. Behoort dan te werk......

Mooi loop
Francois

Re: VX R 4-12x40 Leupold

Posted: Wed Mar 14, 2012 12:14 pm
by Vlakvark
Hy is op met Optilock ringe
[img width=560 height=372]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF5175.jpg[/img]

Re: VX R 4-12x40 Leupold

Posted: Wed Mar 14, 2012 12:18 pm
by Marc
Dink daai was die regte keuse, hulle pas mooi saam  ;)

Re: VX R 4-12x40 Leupold

Posted: Wed Mar 14, 2012 12:49 pm
by Wouter Roets
Hallo Vlakkie

Ek glo hy gaan loop soos stroop. Hy lyk ook somme bakgat op die geweer. Baie geluk en mag hy jou diep in die sop skiet! :laugh: Lyk of hy amper vir die geweer gemaak is en ek sien daar is nie veel speling oor nie. Het jy nou al n skoot geskiet?

Groetnis
Wouter