Page 1 of 1
Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 8:47 am
by Dawie Malan
Rus in vrede Charlie Kirk
Baie dankie vir wat jy vir Christenskap, families, normaliteit en die Afrikaner in jou kort lewe gedoen het.
Jou nalatenskap sal voort leef.
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 9:04 am
by Capt. Yoda
Baie erg om te dink sy vrou en kinders gaan vir altyd daai video op die internet sien
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 9:04 am
by DWB
Amen Dawie!
RIV
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 9:21 am
by Toyrsi
RIV
Amen
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 9:22 am
by Johan van Wyk
Baie hartseer nuus!
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 10:23 am
by sako 30-06
Ek het ongelooflik baie van sy videos gekyk, was altyd verbaas hoe rustig en koelkop hy gebly het.
Hy het opgestaan vir wat hy geglo het, en om sy lewe te neem vir dit is totaal en al onaanvaarbaar. Nou sit n jong vrou en klein kindertjies sonder n man en n Pa en dit net omdat n DING nie saam met hom gestem het nie. Ek is die moer in vir hoe die wereld en mensdom verander het.
Ons wereld is besig om in n lelike rigting te draai.

Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 10:38 am
by Ratel
RIV Charlie Kirk. Ek het sy videos ook baie gekyk. Sy manier van hoe hy dinge kalm geredeneer het was net next level gewees. Hy het opgestaan vir waarin hy geglo het. Ek hoop die moordenaar word gou opgespoor.
Ek stem saam met 30 06. Dis verstommend hoe die wereld om ons "woke" geword het.
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 1:03 pm
by Ds J
Ek hoop dat sy dood die wêreld se oë laat oopgaan.
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 1:12 pm
by Toxxyc
Ek glo vas dat die woke culture die wereld se volgende groot krisis gaan wees (of al klaar is).
As ons alles toelaat, dan is niks meer problematies nie. Dis fine om mans in dogtertjies se badkamers te gaan staan want hulle is dogtertjies en ons moet dit aanvaar.
Dis fine om mans toe te laat om die vloer met vrouens te smeer in sport wants hulle mag nie bevraagteken word as hulle sê hulle is vrouens nie.
Dis fine om alles en almal toe te laat in 'n land, soveel so dat oortreders begin om vrouens en kinders aan te val en te verkrag, sonder enige ernstige gevolge, want dis "in hulle kultuur".
Dis fine om 'n regter op die stoel te laat sit wat nie eers die regte opleiding en eksamens geslaag het nie, wat die stelsel manipuleer vir haar eie gewin, wat dan lei tot die verskriklike moord op 'n oorlogsvlugteling in 'n trein. En dan word daar nog 'n "GoFundMe" vir die moordenaar opgestel, en sy naam en gesig mag nie gepubliseer word nie, maar die slagoffer se video waar sy lê en doodbloei op 'n trein word soos 'n veldbrand versprei.
Homoseksualisme en transgenders en die hele LGBTQ+ agenda wat ons MOET aanvaar "anders is dit haatspraak", het nou gans te ver gegaan. Wat van my regte? Wat van my oortuigings en geloof dat die nie reg is nie? Hoekom moet ek dit blindelings aanvaar en mag ek niks sê as 'n middeljarige man vir klein dogtertjies vra om te verduidelik hoe hulle tampons insit nie, aangesien hy ook mos nou "'n vrou is"? Hoekom word mense wat dink hulle is katte nie eenvoudig meer net na 'n sielkundige hospitaal gestuur sodat hulle behandel kan word soos hulle moet nie? Van wanneer af is dit verkeerd?
Nee magtig, wat te erg is is te erg. 'n Man wat opgestaan het vir wat REG is, is vermoor.
Ek weet nie eintlik wat ek wil bereik met hierdie post nie, maar ek het begin tik en kon nie net stop nie. Jammer julle.
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 1:26 pm
by Zuku
Toxxyc wrote: Fri Sep 12, 2025 1:12 pm
...Nee magtig, wat te erg is is te erg. 'n Man wat opgestaan het vir wat REG is, is vermoor. Ek weet nie eintlik wat ek wil bereik met hierdie post nie, maar ek het begin tik en kon nie net stop nie. Jammer julle.
Ons almal voel net so!
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 2:00 pm
by Ratel
Toxxyc wrote: Fri Sep 12, 2025 1:12 pm
Ek glo vas dat die woke culture die wereld se volgende groot krisis gaan wees (of al klaar is).
As ons alles toelaat, dan is niks meer problematies nie. Dis fine om mans in dogtertjies se badkamers te gaan staan want hulle is dogtertjies en ons moet dit aanvaar.
Dis fine om mans toe te laat om die vloer met vrouens te smeer in sport wants hulle mag nie bevraagteken word as hulle sê hulle is vrouens nie.
Dis fine om alles en almal toe te laat in 'n land, soveel so dat oortreders begin om vrouens en kinders aan te val en te verkrag, sonder enige ernstige gevolge, want dis "in hulle kultuur".
Dis fine om 'n regter op die stoel te laat sit wat nie eers die regte opleiding en eksamens geslaag het nie, wat die stelsel manipuleer vir haar eie gewin, wat dan lei tot die verskriklike moord op 'n oorlogsvlugteling in 'n trein. En dan word daar nog 'n "GoFundMe" vir die moordenaar opgestel, en sy naam en gesig mag nie gepubliseer word nie, maar die slagoffer se video waar sy lê en doodbloei op 'n trein word soos 'n veldbrand versprei.
Homoseksualisme en transgenders en die hele LGBTQ+ agenda wat ons MOET aanvaar "anders is dit haatspraak", het nou gans te ver gegaan. Wat van my regte? Wat van my oortuigings en geloof dat die nie reg is nie? Hoekom moet ek dit blindelings aanvaar en mag ek niks sê as 'n middeljarige man vir klein dogtertjies vra om te verduidelik hoe hulle tampons insit nie, aangesien hy ook mos nou "'n vrou is"? Hoekom word mense wat dink hulle is katte nie eenvoudig meer net na 'n sielkundige hospitaal gestuur sodat hulle behandel kan word soos hulle moet nie? Van wanneer af is dit verkeerd?
Nee magtig, wat te erg is is te erg. 'n Man wat opgestaan het vir wat REG is, is vermoor.
Ek weet nie eintlik wat ek wil bereik met hierdie post nie, maar ek het begin tik en kon nie net stop nie. Jammer julle.
Baie goed gese. Daai storie van mans in meisie bakamers toelaat is siek. Sal maak dat mens goed afkap. Sielsiekes wat nie weet wat hulle wil wees nie.
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 12, 2025 3:24 pm
by JBarlow
• JUST IN: President Donald Trump just said he thinks “with a high degree of certainty” that the Charlie Kirk shooting suspect is in custody. Four sources familiar with the matter also told CNN that a person has been apprehended and is being questioned in connection to the fatal shooting.
Hoop van harte hulle het die regte een beet hier, dat die gereg sy paadjie kan stap!!
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Mon Sep 15, 2025 9:26 pm
by Alwin
Jy sal die boom aan sy vrugte ken...
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Mon Sep 15, 2025 11:38 pm
by Ds J
Goeienaand Jaracal, vergun my asb om enkele gedagtes uit te lig?
Ons moet nie verbaas staan dat/wanneer boosheid toeneem nie. Kyk asb na Matt 24:12: "En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel."
Kyk asb na 1 Kor 13:8 "Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë — hulle sal tot niet gaan; of tale — hulle sal ophou; of kennis — dit sal tot niet gaan."
As n mens hierdie gedeelte as n voorspelling/profetiese woord beskou moet ons onsself afvra hoe ver ons al in die pad af is? n Tyd waarin kennis ophou - bv dat die kennis wat die Woord gee nie meer nuttig of aanvaarbaar sou wees nie?
Of Opb 12:17 "En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou." Is dit nie wat met Charlie Krik gebeur het nie?
Hierdie boodskappe is nie om twis oor wederkoms/wegraping/eindtyd ens te ontketen nie - die bedoeling is om aan te dui dat ons nie verbaas moet wees oor wat in die wereld gebeur nie. Die tye verander.
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Tue Sep 16, 2025 8:07 am
by Zuku
Peoples reactions towards the death of Charlie Kirk VS George Floyd
https://www.youtube.com/shorts/0MUxkSlnZSU
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Tue Sep 16, 2025 9:42 am
by toxicsox
I truly don’t get the hatred in American politics. How can one country be so divided and hateful? Someone doesn’t agree with Republican Charlie Kirk’s view, so they decide to kill him, what cowardice! Only 2 months ago former Democrat Speaker of the House Melissa Hortman and her husband were killed in their home, while Senator John Hoffman and his wife were wounded, someone didn’t agree with their views, what cowardice!
Instead of condemning the killings, the politicians point the finger to the opposition parties and their radical followers. They should all stand together, on a stage, as Americans and condemn the killings FULL STOP! This divided hatred does not help, it fuels the fire for more killings to come.
May Charlie Kirk and the Hortmans rest in peace.
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Tue Sep 16, 2025 11:34 am
by Ratel
toxicsox wrote: Tue Sep 16, 2025 9:42 am
I truly don’t get the hatred in American politics. How can one country be so divided and hateful? Someone doesn’t agree with Republican Charlie Kirk’s view, so they decide to kill him, what cowardice! Only 2 months ago former Democrat Speaker of the House Melissa Hortman and her husband were killed in their home, while Senator John Hoffman and his wife were wounded, someone didn’t agree with their views, what cowardice!
Instead of condemning the killings, the politicians point the finger to the opposition parties and their radical followers. They should all stand together, on a stage, as Americans and condemn the killings FULL STOP! This divided hatred does not help, it fuels the fire for more killings to come.
May Charlie Kirk and the Hortmans rest in peace.
Suid Afrika is 3 keer erger. Hier word dit net nie meer as hoofnuus geag nie.
Een ding wat ek sukkel om te begryp is die "wokeness" regoor die wereld. Weet nie wat die regte Afrikaanse woord is vir wokeness nie.
Miskien dalk iets soos "normloosheid'.
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Tue Sep 16, 2025 11:58 am
by Dawie Malan
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Tue Sep 16, 2025 12:20 pm
by toxicsox
Wat ek sukkel om te begryp is die "Radicals" - Radical Leftism, Radical Right, Radical Christianity, Radical Islam - Enige radikalisme is ekstremisme - en mense aan beide kante sal na die ekstreem gaan om hulle sin of siening te bekry - soos die geval met Kirk en Hortman wat albei vermoor is omrede hulle radikale lafhartige moordenaars nie met hulle saam ge stem het nie. Eerder om bietjie op te lees en met hulle te debateur het hulle moordenaars die radikale uitweg gekies.
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Tue Sep 16, 2025 2:48 pm
by Ds J
'n Deel van die antwoord waarom mense haat, vermoor en haat versprei het te doen met die "ontwikkeling" van die hedendaagse wêreld, en dit val weer terug op die menslike siel.
Kyk gerus na 'n film uit 1950 - daar is nie naastenby soveel aksie, geweld, naaktheid, taalmisbruik nie. Maar as 'n film vandag so gemaak word, verkoop hy nie want die mensdom. is afgestomp en vatbaar vir sensasie. Argumente soos aanvaarbaar, billik, reg en verkeerd het lankal opsy moes staan vir "ek wil nou ..." Ons lewens word nie meer deur eksterne reëls gereguleer nie, maar deur ons begeertes.
'n Tweede saak is die gebrek aan verantwoordelikheid - hoe meer 'n mens moet werk vir voorregte, hoe meer gedra hy hom. Hoe meer hy verniet kry, hoe meer mors hy.
Die toename aan radikales bewys dat mense veilig wil voel - nou beleef ons "ek en my groepie is reg en daarom sal almal maak soos ek sê. "
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Fri Sep 19, 2025 9:37 am
by tripodmvr
Re: Rus in Vrede Charlie Kirk
Posted: Thu Sep 25, 2025 6:11 pm
by Pappabeer
toxicsox wrote: Tue Sep 16, 2025 12:20 pm
Wat ek sukkel om te begryp is die "Radicals" - Radical Leftism, Radical Right, Radical Christianity, Radical Islam - Enige radikalisme is ekstremisme - en mense aan beide kante sal na die ekstreem gaan om hulle sin of siening te bekry - soos die geval met Kirk en Hortman wat albei vermoor is omrede hulle radikale lafhartige moordenaars nie met hulle saam ge stem het nie. Eerder om bietjie op te lees en met hulle te debateur het hulle moordenaars die radikale uitweg gekies.
Human beings are perhaps never more frightening than when they are convinced beyond doubt that they are right.
Laurens van der Post