Page 1 of 1

Sirkel langs plasings?

Posted: Tue Sep 09, 2025 10:05 pm
by OJM
Wat meen die sirkel links langs ‘n plasing?
Sommige is rooi, sommige is blou.
My onlangse advertensie plasings is blou met ‘n klein rooi sterretjie? Wat beteken dit.
Dankie.

Re: Sirkel langs plasings?

Posted: Wed Sep 10, 2025 7:02 am
by Geno
Die sterretjie beteken dis 'n topic waarin jy deelgeneem het.