Page 1 of 1

Kahles K1050 MOAK. 10-50x56 SFP.

Posted: Mon Sep 08, 2025 2:18 pm
by OJM
Kahles K1050 MOAK. 10-50x56 SFP.
Ek verkoop die teleskoop. My alie jeuk vir die nuwe K540 in MRAD en FFP.
Die teleskoop is in uitstekende toestand met minimale merkies.
Nuut wissel die prys tussen R70K - R80K.
Ek sal verkoop vir R55K.
Nul82 Vier488Vier45

Re: Kahles K1050 MOAK. 10-50x56 SFP.

Posted: Sat Sep 20, 2025 7:48 am
by OJM
Prys verlaag.
R48K