Page 1 of 1

Remington CDL DM 30-06.

Posted: Tue Sep 02, 2025 8:33 pm
by OJM
Remington CDL DM 30-06
Baie goeie kondisie. Minder as 500 skote.
Ek verkoop omdat ek die geweer 7 jaar laas gebruik het.
Warne picatinny rail en Sonic 45 Silencer ingesluit.
R17K
Nul82vier488vier45

Re: Remington CDL DM 30-06.

Posted: Sat Sep 06, 2025 7:01 pm
by OJM
Skiet niemand meer 30-06 nie?