Page 1 of 1

.22 aksie

Posted: Mon Sep 01, 2025 2:09 pm
by boran
Goeie dag. Ek soek graag 'n geskikte .22 aksie. Ek het 'n goeie BSA loop. Ek is in George
Whatsapp of bel 0824454503

Re: .22 aksie

Posted: Mon Sep 01, 2025 2:40 pm
by Supacow
Geno het so ou 2de handse pakkie wat hy ontslae van wil raak. Dalk kan jy dit gebruik as donor aksie ;)