Page 1 of 1

RCBS Rangemaster 2000 Elektroniese skaal

Posted: Thu Aug 28, 2025 7:29 pm
by gillie
Goeie naand almal

Hierdie skaal lĂȘ net en stof opgaar. Skaal is skaars gebruik en komnog in oorspronklike boks en verpakking.

Skaal kan in Pta opgelaai word, of ek kan hom pos op die koper se onkoste.

Prys is R3,500.

082 45sewe 488nege

Dankie
WhatsApp Image 2025-08-28 at 19.27.18.jpeg
WhatsApp Image 2025-08-28 at 19.27.18 (1).jpeg