Thomson Center Dimension Rifle 223
Posted: Wed Aug 27, 2025 9:47 am
Het iemand dalk so n roer, en indien wel, kan jul my meet vertel van die geweertjie.
Ek wil net weet hoe is die geweer of julle gelukkig is met die geweer.
Ek stel nie (tans) belng om die lope om te ruil nie. Wil dit net n plein 223 hou.