Page 1 of 1
Shot Maker te koop
Posted: Thu Jan 21, 2010 11:16 am
by Beretta
Ek het n shot maker nog in die boksĀ te koop om hael te maak R2750.00 posgeld ingesluit. Kontak vir Dewald 0833250934 met spaar nozzels
Re: Shot Maker te koop
Posted: Thu Jan 21, 2010 2:20 pm
by Robert
Beretta
Watter size korrels gooi jou shot maker? Kan jy 'n foto van hom opsit???
Robert
Re: Shot Maker te koop
Posted: Mon Jan 25, 2010 8:29 pm
by Beretta
Hi Robert
Die nozel se groote is 4, 6, 7 & 8. Hy vat 2 op 'n slag. Ek gebruik myne al +-20 jaar, maak net nommer 7's. Skiet kompeterend klei duiwe. Ek kan ongelukkig nie vir jou 'n foto plaas nie omdat ek nie weet hoe nie.
Groete Beretta
Re: Shot Maker te koop
Posted: Mon Jan 25, 2010 8:51 pm
by Christo
Beretta
Ek sal graag no 7's by jou wil koop. Waar is jy en koste
Christo