Page 1 of 1
300 PRC Rem 700 aksie met Eagle Barrel
Posted: Mon Aug 25, 2025 10:19 am
by Wielie Waps
Adverteer weerens namens nie forum lid
.300 PRC never fired.
Remington 700 action.
32” Heavy Palma (Stainless Steel) barrel Eagle Barrels.
1/8 twist.
Alpha Aim chassis included.
Picatinny rail included.
100x Lapua Brass never fired included.
R35 000
Geweer tans by Eagle Barrels in Fochville
Kontak asb.vir Marco by 072 67een 1455
IMG-20250825-WA0001.jpg
IMG-20250825-WA0004.jpg
IMG-20250825-WA0005.jpg
Re: 300 PRC Rem 700 aksie met Eagle Barrel
Posted: Mon Aug 25, 2025 10:26 am
by Arnold
Daai lyk na 'n 1.25" straight loop en nie 'n Palma profiel nie?
Re: 300 PRC Rem 700 aksie met Eagle Barrel
Posted: Mon Aug 25, 2025 10:30 am
by Toyrsi
Daai is n Billet.
Re: 300 PRC Rem 700 aksie met Eagle Barrel
Posted: Mon Aug 25, 2025 10:36 am
by Capt. Yoda
Lekker stap jag roer die...
Re: 300 PRC Rem 700 aksie met Eagle Barrel
Posted: Mon Aug 25, 2025 10:53 am
by Pinkes
Soos my lyf...front heavy.
Lekker LR geweer
Re: 300 PRC Rem 700 aksie met Eagle Barrel
Posted: Mon Aug 25, 2025 1:13 pm
by Wielie Waps
Dis die inligting soos wat ek dit van die eienaar gekry het.
Sal seker maak en regstel indien nodig.
OF bel hom self as iemand belangstel
Re: 300 PRC Rem 700 aksie met Eagle Barrel
Posted: Tue Aug 26, 2025 4:09 pm
by Wielie Waps
Ek het die eienaar gevra vir die regte beskrywing van die loop:
Stainless steel straight long range match contour bull barrel