Page 1 of 1

THERMAL EN IR SCOPES

Posted: Fri Aug 22, 2025 2:47 pm
by PITSMIT
DAGSE MANNE

Ek het n ATN Mars HD thermal te koop asook n Xsight II IR day night scope

beide was my eie so dis baie goed opgepas en werk 100%

Watsap my gerus op NUL 8 3 4 EEN 7 VIER 0 VIER 6 vir meer inligting en pryse

maak mooi

Re: THERMAL EN IR SCOPES

Posted: Fri Aug 22, 2025 7:19 pm
by JF123
Sit net die pryse hier

Re: THERMAL EN IR SCOPES

Posted: Mon Aug 25, 2025 11:16 am
by Dries Skiet
PitSmit, fotos en pryse asb.

Re: THERMAL EN IR SCOPES

Posted: Mon Aug 25, 2025 4:00 pm
by PITSMIT
Dries Skiet wrote: Mon Aug 25, 2025 11:16 am PitSmit, fotos en pryse asb.
om fotos hier te plaas is n issue...nog al die jare

my nr is by die advertensie ek stuur graag al die inligting daar op watsap enige tyd

Re: THERMAL EN IR SCOPES

Posted: Mon Aug 25, 2025 4:21 pm
by Geno
PITSMIT wrote: Mon Aug 25, 2025 4:00 pm om fotos hier te plaas is n issue...nog al die jare
Gebruik die link, en upload jou fotos daar. Dan kan jy die BB Code net copy en hier paste.
https://imgur.com/upload

Sit asb ook pryse by.

Re: THERMAL EN IR SCOPES

Posted: Thu Aug 28, 2025 8:30 am
by PITSMIT
sal probeer dankie

Re: THERMAL EN IR SCOPES

Posted: Thu Aug 28, 2025 8:34 am
by PITSMIT
https://imgur.com/a/IN17Zzq

thermal R38k negotiable

IR R6k negotiable