Page 1 of 1

Duitse weermagbaadjie / parka

Posted: Fri Aug 22, 2025 1:16 pm
by Jaco vdW
Ek het een van die baadjies wat net in my kas hang. Het my dood geskrik vir aanlyn pryse.
Medium, puik kondisie.

Ek kyk na so R1000 vir hom.

Praat sommer op WhatsApp of PM
082 901 9576

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Duitse weermagbaadjie / parka

Posted: Fri Aug 22, 2025 10:18 pm
by Alwin
Grootte?

Re: Duitse weermagbaadjie / parka

Posted: Fri Aug 22, 2025 10:27 pm
by Jaco vdW
Medium

Maar op pad na Rudib om te pas


Sent from my iPhone using Tapatalk