Page 1 of 1
Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Wed Aug 20, 2025 11:59 am
by swakop_toe
Die website en forum is onbereikbaar al vir 'n paar dae.
Enige iemand insae wat aangaan?
Selfs niks op hul FB blad nie,
nie dat dit enigsins baie aktief is nie.
Sal jammer wees indien dit tot niet is.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Wed Aug 20, 2025 12:13 pm
by heywillie
swakop_toe wrote: Wed Aug 20, 2025 11:59 am
Die website en forum is onbereikbaar al vir 'n paar dae.
Enige iemand insae wat aangaan?
Selfs niks op hul FB blad nie,
nie dat dit enigsins baie aktief is nie.
Sal jammer wees indien dit tot niet is.
Blykbaar het hulle nie die "domain" betaal nie.
Al 'n paar keer gebeur.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Wed Aug 20, 2025 2:34 pm
by Ds J
Daar is verskeie moontlikhede - Allgunstuff het dieselfde vrae gevra:
https://allgunstuff.co.za/index.php?top ... 31#msg7231
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Wed Aug 20, 2025 7:07 pm
by KaKaTo
Snaaks genoeg kan ek ook nie jaracal.com uit kom met my huis internet (Afrihost)
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Wed Aug 20, 2025 7:10 pm
by Arnold
KaKaTo wrote: Wed Aug 20, 2025 7:07 pm
Snaaks genoeg kan ek ook nie jaracal.com uit kom met my huis internet (Afrihost)
Ek sukkel eweskielik by die werk maar nie by die huis nie.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Wed Aug 20, 2025 7:33 pm
by Capt. Yoda
Ek kom ook glad nie by die werk reg met Jaracal nie
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Wed Aug 20, 2025 8:03 pm
by Malan123
Ek ook nie. Ek moet wifi afsit op my foon om in te kom. Verseker iets fout as mens op wifi is
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Thu Aug 21, 2025 5:56 am
by ruaanb
Selfde probleem by my ook. Op wifi kry ek n forbidden error.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Thu Aug 21, 2025 6:43 am
by Toyrsi
Kry ook dieselfde boodskap by die werk.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Thu Aug 21, 2025 8:00 am
by tripodmvr
Heinrich is besig om na die probleme te kyk. Probeer om in te gaan en laat weet as julle sukses het.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Thu Aug 21, 2025 8:24 am
by tripodmvr
Heinrich is besig om na die probleme te kyk. Probeer om in te gaan en laat weet as julle sukses het.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Thu Aug 21, 2025 8:35 am
by KaKaTo
Lyk dalk soos n DNS/IP/port probleem miskien.
Van VPN af kan ek jaracal.com oop maak selfde as ek n proxyserver gebruik maar my netwerk by die huis gee nog die:
"Forbidden
You don't have permission to access this resource.
Apache Server at jaracal.com Port 443"
Snaaks genoeg gister was die error op port 80 toe dink ek dis dalk n probleem op die site self.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Thu Aug 21, 2025 9:58 am
by swakop_toe
heywillie wrote:swakop_toe wrote: Wed Aug 20, 2025 11:59 am
Die website en forum is onbereikbaar al vir 'n paar dae.
Enige iemand insae wat aangaan?
Selfs niks op hul FB blad nie,
nie dat dit enigsins baie aktief is nie.
Sal jammer wees indien dit tot niet is.
Blykbaar het hulle nie die "domain" betaal nie.
Al 'n paar keer gebeur.
Ek sien die site is weer terug online.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Thu Aug 21, 2025 4:34 pm
by Lategan1
Lyk of sake baie vinniger hardloop!
Dankie.
Beste.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Thu Aug 21, 2025 6:58 pm
by Malan123
Ek sukkel nogsteeds sodra ek op wifi connect
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Fri Aug 22, 2025 5:11 am
by ruaanb
Malan123 wrote:Ek sukkel nogsteeds sodra ek op wifi connect
Selfde by my
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Fri Aug 22, 2025 10:20 pm
by Alwin
Lyk my beide Gunsite en Jaracal is nou weer aan.
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Sat Aug 23, 2025 8:51 am
by KaKaTo
My Jaracal is nog gebreuk moet ek dalk my IP etc. vir iemand stuur?
Re: Gunsite...het ek die memo gemis?
Posted: Sat Aug 23, 2025 9:24 am
by tripodmvr
Die met probleme. Stuur jul IP adres per PM na "Jaracal".