Page 1 of 1

Element XT of Rudolph staal ringe

Posted: Tue Aug 19, 2025 7:21 pm
by Jo Toast
Ek moet 2 teleskope opsit, beide met 30mm buise.

Die een gaan op my Tikka 308 in KRG chassis en die ander op my .22 kompetisie geweer.

Ek kyk na die Element XT ringe (aluminium) of die Rudolph staal ringe. Beide sal 30mm low wees.

Ek gebruik die Rudolph ringe al vir jare sonder probleme.
Maar die element XT ringe lyk baie goed vir dieselfde prys.

Het iemand ervaring van die Element XT ringe wat jy kan deel asb?

Dankie!

Re: Element XT of Rudolph staal ringe

Posted: Tue Aug 19, 2025 8:36 pm
by tripodmvr
Vir 308 se terugskop sal ek kyk na staalringe. Inteendeel, staalringe sal deug vir albei gewere.