Aim Alpha Chassis vir Howa K/A
Posted: Wed Aug 13, 2025 1:52 pm
Ek het 'n Aim Alpha Chassis te koop vir 'n Howa 1500 kort aksie. Hy was op 'n 6.5 Needmore. Ek dink dis een van die ouer weergawes van die Alpha. Ek soek R5,000. Posgeld vir die koper se rekening.